Die Plaas – ClarkZaan Stoet

Sodra die son oor die plaas opkom, voer Johannes en Willem sakke kos vir die beeste.

ClarkZaan Simmentalers

Koeie, bulle en kalwe kry hul deel van die oggend voer, insluitend Ma se voedsame melk asook suiwer boorgatwater.

Jong ClarkZaan Simmentaler Bulle

Puik jong Simmentaler bulle word gekies op hulle SimDeks telling en word apart gehou van die res van die kudde.