Skakels

Web skakels na ander Simmentaler organisasies, teelers, plase, veilings, museums ens.

Simmentaler SA

As Suidelike Afrika se vernaamste beestelersgenootskap, wil ons graag bates en dienste skep wat ‘n voordeel vir almal inhou – ons kliënte (intern, sowel as ekstern), ons lede, ons Genootskap, die kommersiële bees – en melkboer, sowel as die lande waaraan ons kundigheid en dienste verskaf.