ClarkZaan.com Aanlyn!

posted in: News, Nuus | 0

Webtuiste Aanlyn!

Claarkzaan Simmentaler Stud/Stoet
Jan, Harvey, John, Willem, Andries & Roxane. Foto: H Grohmann

Geagte Vriende,

Ons nuwe webtuis is aanlyn!

Dankie Harvey en sy span van PhotoCommission.com vir die mooi ontwerp en uitleg, logo’s en professionele fotos van die plaas en ons beeste… Gaan loer by die Gallery vir nog foto’s.

Vriendelike groete,

ClarkZaan Simmentaler Stoet.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.